Buurtwag

Teks en Regie – Beer Adriaanse
Vervaardig deur – Nouvanaand Films
Episodes – 13 x 24min

Buurtwag is die verhaal van ‘n jong getroude paartjie wat weens hul vrees vir misdaad in Gauteng, besluit om hul salarisse op te offer en na ‘n Kaapse woonbuurt toe te trek. Hulle nuwe lewe in die Kaap draai egter nie so idilies uit nie en ná drie maande het hulle nogsteeds nie vriende gemaak nie. Boonop alles word hulle huis een langnaweek terwyl hulle gaan kamp het rot en kaal besteel wat maak dat hulle vir die eerste keer paaie kruis met hulle plaaslike buurtwag- ‘n aweregse spul wat in die naam van gemeenskapsveiligheid die strate in die aande patroleer op soek na enige avontoer wat die boereworsgordyn bied. Die Buurtwag speel in ‘n post-resessie Suid-Afrika af en vertel van vreemdelinge wat ‘n gemeenskap word en, met ‘n samelewing wat by die dag vreemder raak, besef dat oorlewing ‘n spansport is en dat veiligheid nie in plekke nie, maar in mense lê.

Buurtwag is a new South African 13 part dramedy television series about the motley collection of characters in a modern neighbourhood watch. It was filmed in May and June 2015 in Cape Town and is set to air on the 30th of September. It follows a young couple, Johan and Yolandie Bester, who shortly after they move to Cape Town for security reasons learn the hard way that the Cape hasn’t been spared the recent crime wave. After their house is burgled while they’re out camping, the Besters are drawn into the notorious Don Mostert’s neighbourhood watch where they meet a supporting cast of characters that only an environment with a sense of humour like South Africa’s could throw together. The Besters become part of a community in a time where communities are scarce and learn that survival is a teamsport, that security is found in people not in places and that flying flatscreen televisions cause concussions.