Eenrigting

Vervaardig vir die kykNET Silwerskermfees 2014
Teks en Regie deur Corné Koegelenberg
Speeltyd – 24min?

’n Ontevrede vrou in die hemel probeer haarself weer terug op aarde kry na sy in ‘n eenrigtingstraat
deur ‘n kar wat in die verkeerde rigting op beweeg het, doodgery was.