Like my profile

Vervaardig vir die 2012 kykNET Silwerskermfees
kykNET Silwerskermfees 2012 Spesiale Benoeming Toekenning Wenner
Teks en Regie deur Adam Heyns
Speeltyd – 24min

Die enigste ou sonder facebook ontvang ’n friend request van homself.
Niel sal vir jou sê hy kort nie Facebook nie – hy het ‘n foon wat kan bel en SMS.
Tog, sonder Facebook sukkel hy om Maia op te spoor. Toe Johnny een aand met sy bike en sy gevaarlike speelgoed in Niel se lewe injaag,
word Niel ‘n oornag ‘n internet celebrity.
Werklikheid verduister wanneer die regte wêreld en die digitale wêreld koppe stamp.

The only guy without facebook receives a friend request from himself.
Niel will tell you he doesn’t need Facebook – he has a phone that can call and sms. But, without Facebook he has a hard time finding Maia. When Johnny interrupts his life with his motorbike and dangerous lifestyle, Niel becomes an internet celebrity overnight. Reality is blurred when it collides with the the digital.